Is jy opsoek na ‘n betroubare versekerings maatskappy?

CJ Makelaars is ‘n versekerings maatskapy in Polokwane wat jou bedien met eerlike en betroubare diens.

Kontak Ons

Ons glo in die bou van lang termyn verhoudings met ons kliente.

Ons Dienste:

Wat is ons?

CJ Makelaars is ‘n onafhanklike gemagtigde finansiële diensverskaffer en versekeraar wat omvattende finansiële beplanning en risiko dekking bied van al jou bates.

Hetsy u ‘n boer of korporatiewe besigheid bestuur, ons bied pasgemaakte en holistiese raad vir u en u unieke omstandighede in die mark.

Ons raadgewers staan u met graagte by deur jou finansiële lewensplan.

Wie is ons?

CJ Makelaars se stigter was Charles Van Der Walt, wat ‘n makelaar was vanaf 1997, maar wat in die versekerings bedryf aktief betrokke was sedert 1989.

Charles se passie vir die versekerings bedryf het oorgedra en word daagliks ook uitgebeeld deur sy personeel lede se professionele dienste.
Meer oor ons
Ons jare van ondervinding verseker dat ons altyd die beste raad gee vir jou finansiële beplanning.
By CJ Makelaars gee ons altyd  persoonlike diens en aandag aan jou en al jou versekering behoeftes.
Ons wye verskeidenheid van produkte maak seker dat u nooit sonder dekking hoef te wees nie.

Welkom by goeie diens

Ons bedank jou vir die geleentheid om ons maatskappy aan jou voor te stel. Ons visie is, en sal altyd wees om eerlike, betroubare en goeie diens te lewer.

Stuur 'n boodskap:

Het jy vrae oor jou versekering? Stuur gerus vir ons 'n boodskap en een van ons professionele lede sal in kontak met jou tree.
Contact Us
Jou Naam
Jou Van
© Kopiereg 2024 | Alle Regte Voorbehou | CJ Makelaars
envelope